GRATIS 100K checklist: 

hoe om 100 000 

streams in 30 dae, sonder 'n platemaatskappy te kry

 24-punt Spotify "must haves" gebaseer op beproefde strategieë wat al die platemaatkappye gebruik om op kunstenaars op Spotify te groei

✅ Leer hoe om jou volgende vrystelling gereed kry vir maksimum sukses op speellyste én vir jou gehoor

✅ Vermy hierdie foute wat keer dat great liedjies by jou gehoor uitkom

✅ Sien presies hoe groot Suid-Afrikaanse kunstenaars dit doen sodat jy jou luisteraars kan groei sonder ’n label of groot bemarkingsbegroting


Sterfabriek Logo

Laai jou gratis checklist af

Voltooi asseblief hierdie vorm om jou gratis checklist af te laai.

© 2025 Sterfabriek. Alle regte voorbehou.